Description:
Menslike Hulpbronne Bestuurder
Pligstaat
11. MH – Strategiese beplanning
- Toekomstige behoeftes en groei
- Stelsels en strukture
22. Werwing (Alle aspekte)
- Behoeftes
- Bespreking en aksie van werwings konsultante
- Advertensie
- Ontvang en deurgaan van CV’s
- Verspreiding na bestuur en terugvoer
- Reel van onderhoude
- CTC en aanbod
- Aanstelling en induksie
33. Werknemers inligting rekordhouding en opdatering
- Alle persoonlike inligting
- Kontrakte
- Waarskuwings
- Afwesigheid/Verlof
- Garnishee/Unie
- Evaluasies
- Lenings rekeninge
44. Prestasie bestuur en assesering
- Voortvloeind uit evaluasies
- Verbeterings en bevordering
- Besprekings en opvolg
55. Opleiding en otwikkeling
- Behoeftes
- Identifiseer
- Versoeke
- Reel van en beste opsies
- Terugvoer
66. Werknemer verhoudings bestuur
- Identifiseer probleme
- Bespreek met nodige partye
- Reel van samesyn
- Hanteer van alle konflikte
77. Bestuur van alle disiplinere prosesse
- Versoeke rakende vorige aksies en dokumentasie vanaf ‘’sites’’
- Adviseer rakende prosesse
- Hanteer van dissiplenere verhore
- Terugvoer en bespreking met bestuur
88. Nagaan van alle loon en salaris berekeninge
- Nagaan van elke salaris en loon werker se berekening en invoer vanaf tydkaarte to finale weergawe. Dit sluit in alle aftrekkings, vergunnings en voordele.
99. Pakket en voordele(CTC) beplanning
- Berekening van alle pakkete en voordele
- Opdatering van voordele
- Terugvoer rakende toekomstige beplanning
110. - Admin
- Besprekings met BCCEI,FEM,CESA,SARS
111. BBBEE beplanning en bestuur
- Inkorporering van beleid in Mpy
- Terugvoer en bestuur
Pakket en voordele sal markverwant wees asook bepaal word deur ondervinding. 15 jaar + ondervinding in n Bestuurspos sal voorkeur dra asook in en om Paarl/Wellington gevestig. Stuur asb CV's na derick@bolandinvest.co.za Indien geen terugvoer binne 7 dae na epos moet aanvaar word dat CV nie suksesvol was nie.