Where

Skoonmaker gesoek

Private
Centurion Full-day Part-time

Description:

Op soek na 'n betroubare hardwerkende jong (jonger as 30 jaar oud), Suid-Afrikaanse dame wat Afrikaans praat en gewillig is om te leer, om die pos te vul van tydelike skoonmaker (uitslaap) op Maandae en Vrydae. Werksure is vanaf 8:00 - 17:00. Vorige ervaring is nie noodsaaklik nie. Stuur 'n SMS of 'n epos om my te kontak (geen oproepe of Whatsapp nie). Verskaf asb kontakbesonderhede van verwysings.

10 May 2024;   from: gumtree.co.za