Where

Finansiële Rekenmeester

Ayanda Mbanga Communications
Cape Town Full-day Full-time

Description:

DUTOIT AGRI verlang die dienste van ’n dinamiese persoon om in ’n nuwe posisie aan te sluit by die finansiële bestuurspan in die Produksieafdeling (primêre landbou) op Ceres.

FINANSIËLE REKENMEESTER
(CERES)

Die posbekleër sal aan die Produksiedirekteur rapporteer en verantwoordelik wees vir rekeningkundige en administratiewe funksies.

Sleuteltake sluit in:

  • Akkurate en tydige finansiële verslagdoening
  • Finansiële ontleding van bedrywighede
  • Opstel en aanbieding van jaarlikse begrotings
  • Bestuur en ondersteuning aan administrasiespan
  • Toepassing en toetsing van interne finansiële beheermaatreëls by landgoedere
  • Ondersteuning met voorbereiding van finansiële jaarstate vir aparte regsentiteite
  • Algemene rekeningkundige en administratiewe funksies
  • Hulp met implementering van nuwe rekeningkundige stelsel

Die ideale kandidaat beskik oor:

  • B.Com met Rekeningkunde as hoofvak, B.Rek of ander toepaslike B-graad
  • Goeie, toepaslike finansiële- en bestuursondervinding in die landbouomgewing
  • Sterk analitiese en administratiewe vermoë
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Bogemiddelde rekenaarvaardighede
  • Goeie kennis van elektroniese rekeningkundige stelsels

Die geskikte posbekleër sal gekenmerk word deur eerlikheid, dryfkrag, streng dissipline en die vermoë om op eie inisiatief te funksioneer.

Benewens aangename werkomstandighede bied ons ’n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ’n aftree- en mediese fonds insluit.

Stuur ’n volledige CV na recruitment@dutoit.com teen nie later nie as 24 Mei 2024.

Requirements:

  • Akkurate en tydige finansiële verslagdoening
  • Finansiële ontleding van bedrywighede
  • Opstel en aanbieding van jaarlikse begrotings
  • Bestuur en ondersteuning aan administrasiespan
  • Toepassing en toetsing van interne finansiële beheermaatreëls by landgoedere
  • Ondersteuning met voorbereiding van finansiële jaarstate vir aparte regsentiteite
  • Algemene rekeningkundige en administratiewe funksies
  • Hulp met implementering van nuwe rekeningkundige stelsel
  • B.Com met Rekeningkunde as hoofvak, B.Rek of ander toepaslike B-graad
  • Goeie, toepaslike finansiële- en bestuursondervinding in die landbouomgewing
  • Sterk analitiese en administratiewe vermoë
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Bogemiddelde rekenaarvaardighede
  • Goeie kennis van elektroniese rekeningkundige stelsels
06 May 2024;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Ayanda Mbanga Communications
  • Cape Town
... primêre landbou) op Ceres. FINANSIËLE REKENMEESTER (CERES) Die posbekleër sal ... Akkurate en tydige finansiële verslagdoening Finansiële ontleding van bedrywighede ... : Akkurate en tydige finansiële verslagdoening Finansiële ontleding van bedrywighede Opstel ...
13 days ago