Where

Oponerings Spesialis/ Oppositions Specialist

R 20 000 - R 30 000 a month
Werksmag Consilium Pty Ltd
Pretoria Full-day Full-time

Description:

Posbeskrywing: Skuldbeoordeling Spesialis – Oponerings

Ligging: Lynnwood Pretoria

Tipe posisie: Voltyds

Doel van die Pos:

Die Skuldbeoordeling Spesialis in Oponerings sal verantwoordelik wees vir die hantering van alle regsaspekte verbonde aan die beswaarprosesse binne die skuldbeoordelingsproses. Die kandidaat sal werk saam met kliënte, skuldeisers en regsverteenwoordigers om te verseker dat alle besware korrek hanteer word volgens die Nasionale Kredietwet.

Sleutelverantwoordelikhede:

  • Bestuur en indien van formele opposisies teen skuldbeoordelingsaansoeke.
  • Werk saam met regsadviseurs om regsdokumentasie op te stel en te hersien.
  • Voer onderhandelinge met skuldeisers om betalingsplanne en skikkingsooreenkomste te fasiliteer.
  • Monitor regsprosedures en verseker dat alle prosesse voldoen aan die toepaslike wetgewing.
  • Berei en dien regsverweer in as kliënte se skuldbeoordelingsprosesse uitgedaag word.
  • Bied advies en ondersteuning aan kliënte gedurende die skuldbeoordelingsproses.

Kwalifikasies en Ervaring:

  • 'n Graad in Regte of 'n verwante veld sal voordelig wees.
  • 2-5 jaar Bewese ondervinding in skuldbeoordeling, insolvensie, of 'n verwante regsgebied.
  • 2-5 Ondervinding in oponerings
  • Uitstekende begrip van die Nasionale Kredietwet en ander toepaslike regulasies.
  • Sterk onderhandelingsvaardighede en die vermoë om effektief te kommunikeer met verskeie belanghebbendes.

Persoonlike Eienskappe:

  • Uitstekende probleemoplossingsvaardighede.
  • Hoë vlak van professionaliteit en integriteit.
  • Vermoë om onder druk te werk en doeltreffend te bly.
  • Sterk aandag aan detail en die vermoë om prioriteite te bestuur.

Salaris en Voordele:

  • 20,000 – 30,000 per maand
  • Markverwante salarispakket afhangende van kwalifikasies en ervaring.
  • Voordele kan mediese hulp, pensioenbydraes, en bonusse insluit.
  • Aangename werksure – Maandag tot Donderdag 8:00-17:00, Vrydae 8:00-14:00, Net 1 Sat per maand 9:00 – 13:00

Requirements:

30 Apr 2024;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Werksmag Consilium Pty Ltd
  • Pretoria
R 20 000 R 30 000 a month
Posbeskrywing: Skuldbeoordeling Spesialis – Oponerings Ligging: Lynnwood Pretoria Tipe posisie: Voltyds Doel van die Pos: Die Skuldbeoordeling Spesialis in Oponerings sal verantwoordelik wees vir die hantering van alle regsaspekte verbonde...
22 days ago
  • Werksmag Consilium Pty Ltd
  • Pretoria
R 20 000 R 30 000 a month

Description:

Posbeskrywing: Skuldbeoordeling Spesialis – Oponerings

Ligging: Lynnwood Pretoria

Tipe posisie: Voltyds

Doel van die Pos:

Die ...