Description:
IPS Health and Wellness soek *JOU* as ons *TOP* verkoops spesialis. Kan jy 'n NEE na 'n JA verander en is jy gereed is om 'n salaris te verdien wat jou finansiële situasie sal verbeter? Dan wil ons hê jy moet deel wees van ons span. * Kontak alle potensiële kliënte wat die maatskappy verskaf (NO COLD CALLING) en om kliënte in te lig oor die produkte wat ons maatskappy het * Kommunikeer met kliënte om hul vereistes en behoeftes te verstaan, asook om 'n behoefte vir die kliënte te skep * Maak konsekwent 'n goeie eerste indruk wanneer jy met kliënte gesels * Beantwoord alle klantvrae eerlik en akkuraat * Bereik “sales targets” * Moet beide Afrikaans en Engels kan vertstaan en gesels (nie onderhandelbaar) * Minimum Matriek met onderskeiding of hoër graad (Diploma, Graad, Sertifikaat) * Passie vir “targets” * Is gedrewe om verkope te maak * Geniet om met mense te kommunikeer * R5 000 basiese salaris vir die eerste 3 maande * Great kommissie struktuur * Werk van die huis af (na jou oplieding en induksie) * Joodse vakansiedae + openbare vakansiedae * Provident Fund * Manlike ongeskiktheidsdekking * Vroulike geslagspesifieke kankerdekking * Ten volle betaalde opleiding * “Incentives” * 5 dag werks week * Maandag – Vrydag * Moet beide Afrikaans en Engels kan vertstaan en gesels (nie onderhandelbaar) * Minimum Matriek met onderskeiding of hoër graad (Diploma, Graad, Sertifikaat) * Passie vir “targets” * Is gedrewe om verkope te maak * Geniet om met mense te kommunikeer
12 May 2022;
from:
gumtree.co.za