Where

Goedere Kontroleerder

Brackenfell Staal
Kraaifontein Full-day Full-time

Description:

Moet kennis dra van verskillende tipes staal.


Moet mates / lengtes kan meet van staal wat uitgemaak is op fakture en goedere nagaan voor dit die perseel verlaat.


Moet goeie kliente diens kan lewer aangesien ons 'n besige maatskappy is wat 'n betroubare en selfgemotiveerde persoon vir die posisie wil aanstel.


Stuur asseblief jou C.V na admin@bstaal.co.za.


Indien jou C.V. geskik is vir waarna ons opsoek is sal ons jou kontak vir 'n onderhoud.

19 Apr 2024;   from: gumtree.co.za