Description:
Opsoek Na n' eerlike betroubare Jong man in Dalview Brakpan area. Moet Kode 8 lisensie he. Assistant to technician. Salaris is Nie Groot Nie. Moet oortyd Kan werk en bereid wees Om op standby te wees. Sober habits en naweke beskikbaar wees. Verkieslik woonagtig in Brakpan area.
Epos cv Na accounts@powerdoors.co.za.
09 Apr 2024;
from:
gumtree.co.za